Bonrino Boerdery Bk.

Kleinfontein, 9940 Dewetsdorp

☎: 0784589383

Category

About

Bonsmara Stoet en Kommersiele beestelers

Founded

Bonrino Boerdery Bk. was founded in 1958

Description

Bonrino Boerdery is n famielie besigheid wat bestaan uit BONsmara en meRINO vertakkings. Ons hou n vroulike aanteel veiling die derde donderdag van april elke jaar. Verder hou ons n produksie veiling op die laaste vrydag van Oktober. Albei hierdie veilings bestaan uit Bonsmaras en Merinos.

Mission

Om bekostigbare veldaangepaste Bonsmaras en Merinos te teel wat van uiterste hoe gehalte is en enige boerdery se winste en kwaliteit die hoogtes in sal stuur.

Products

Bonsmara Koeie,verse en Bulle Merino ooie en ramme.